About Us

MISSION

  • Create a suitable environment in Mokopane/ Mogalakwena, for the establishment of businesses and sustainable economic growth through the linkage and negotiations with relevant stakeholders.
  • A respected and acknowledged body on local, provincial and national level.
  • Offer members suitable services to promote ethical accepted and sustainable business practices.
  • Promote our members interests.
  • Represent the majority of all local businesses.

 

Mokopane

Besigheidskamer

VISIE

Die Mokopane Besigheidskamer strewe daarna om ‘n verteenwoordigende stem vir plaaslike besigheid te wees, ‘n bevorderlike besigheidsomgewing te skep en ledebelange te bevorder.

 

MISSIE

  • ‘n Geskikte omgewing daar te stel, in Mokopane / Mogalakwena, vir die oprigting van besighede en volhoubare ekonomiese groei deur skakeling en onderhandeling met relevante rolspelers. 
  • Om ‘n gerespekteerde en erkende liggaam op plaaslike, provinsiale en nationale vlak te wees.
  • Toepaslike dienste aan lede te gee om eties aanvaarbare en volhoubare sakepraktyke te bevorder
  • Die bevordering van belange van lede.
  • Om die meerderheid van die plaaslike besigheid te verteenwoordig.


© 2009. Mokopane Besigheidskamer | Chamber of Business

[Home] [About Us] [CHAMSA Mogalakwena] [Calendar] [Forum] [Gallery] [Links / Members] [Newsletter] [Contact Us]

Designed by Equadoor
Webmaster

Click to get a Free Business listing or to search the Waterberg

AHI