Welcome to the Mokopane Chamber of Business website...

MISSION

  • Create a suitable environment in Mokopane/ Mogalakwena, for the establishment of businesses and sustainable economic growth through the linkage and negotiations with relevant stakeholders.
  • A respected and acknowledged body on local, provincial and national level.
  • Offer members suitable services to promote ethical accepted and sustainable business practices.
  • Promote our members interests.
  • Represent the majority of all local businesses.

 

MISSIE

  • ‘n Geskikte omgewing daar te stel, in Mokopane / Mogalakwena, vir die oprigting van besighede en volhoubare ekonomiese groei deur skakeling en onderhandeling met relevante rolspelers. 
  • Om ‘n gerespekteerde en erkende liggaam op plaaslike, provinsiale en nationale vlak te wees.
  • Toepaslike dienste aan lede te gee om eties aanvaarbare en volhoubare sakepraktyke te bevorder
  • Die bevordering van belange van lede.
  • Om die meerderheid van die plaaslike besigheid te verteenwoordig.


© 2009. Mokopane Besigheidskamer | Chamber of Business

[Home] [About Us] [Calendar] [Forum] [Gallery] [Links / Members] [Newsletter] [Contact Us]

Designed by Equadoor
Webmaster

Click to get a Free Business listing or to search the Waterberg

AHI